Die laaste bruid (eBoek)

Forfatter , Del av serien Hickory Hollow
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 1 time*
   90 dagers åpent kjøp.
* Gjelder varer på lager i butikk

Kort om boken

Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beindruk met haar keuse nie. Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse w…

Oppdag mer

Velg tagger...

    Om Die laaste bruid (eBoek)

    Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beindruk met haar keuse nie. Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse wreld. Hulle keer terug na Hickory Hollow as enkellopendes met die vertroue dat hulle die Millers met verloop van tyd kan oortuig om hulle liefde 'n kans te gee. Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie deur die Mense onder sensuur geplaas sal word. Sal sy 'n rede kry om te hoop ten spyte van haar benarde situasie? DIE LAASTE BRUID deur Beverly Lewis is die laaste alleenstaande boek in die gewilde HICKORY HOLLOW-reeks.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2015
    Forlag
    Christian Art Distributors Pty
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9781431615018
    Sider
    312

    Anbefalt

    Nettleseren din er utdatert

    Mye funksjonalitet på ark.no støttes ikke lenger i Internet Explorer. Vennligst bruk en nyere nettleser.