Die verdwyning van Billy Katz

Die verdwyning van Billy Katz
Pris
279,-
E-Bok
E-bøkene legges i din ARK-leseapp. Bøkene kan også lastes ned fra Din side.
×
Logg deg inn for å gjennomføre dette kjøpet med ett klikk!

Etter at kjøpet er gjennomført vil boken være tilgjengelig på «din side» og i ARK-appen
Format E-Bok
Kopisperre Teknisk DRM
Filformat ePUB
Utgivelsesår 2015
Forlag Human & Rousseau
Språk Engelsk
ISBN 9780798171083
Se flere detaljer  

Om Die verdwyning van Billy Katz

Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met 'n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangese word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het 'n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik vir die vier linkervoete wat in 'n Checkers-sak in die Botaniese Tuin gevind is? Lou is bereid om Ella met haar voetesaak te help. Maar, soos sy alte goed weet, is niks in die lewe verniet nie . . . En aantreklike Lou Pepler, met 'n voorliefde vir beetsap en sampioene (nie net die gewone eetbare soort nie), is ook 'n man vol geheime.


Kundevurderinger

ARKs anbefalinger

Det finnes ingen vurderinger av dette produktet. Skriv anmeldelse

Anbefalt


Tips en venn