Die Kerk

Forfatter

Kort om boken

Daar heers vandag groeiende verskille in kerke se verkondiging van wat kerklewe behoort te wees, die grondbeginsels van die Christelike geloof en die wyses waarop God aanbid moet word. Te midde van verdere antagonisme jeens die kerk, mag die gelowig…

Oppdag mer

Velg tagger...
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 2 timer*
   Alltid bytterett - Norges beste. Bytt uten kvittering.
* Gjelder varer på lager i butikk

    Om Die Kerk

    Daar heers vandag groeiende verskille in kerke se verkondiging van wat kerklewe behoort te wees, die grondbeginsels van die Christelike geloof en die wyses waarop God aanbid moet word. Te midde van verdere antagonisme jeens die kerk, mag die gelowige miskien begin wonder wat die kerk se rol nou eintlik is? Hoe leef ons in 'n gemeenskap van gelowiges waar die Woord van God sigbaar in ons lewens is? Volgens Mark Dever behoort ons ons tot die Woord van God te beroep om ons te lei in hierdie vrae. Hoe beter ons God verstaan, hoe beter is ons raamwerk vir kerklewe, geloof en aanbidding. Die kerk speel 'n essensiele rol in God se planne. Dit is die waarneembare gedeelte van Christelike teologie. Christelike lewe kan net gerealiseer word in ons verhoudings met ander. Die eenheid waarin Christene tot mekaar leef verteenwoordig die lewe van 'n nuwe samelewing: een van liefde en vrede tussen mense. God roep mense om sy take op aarde te verrig en Hom op aarde te verteenwoordig. Mark Dever verduidelik in Die kerk dat die kerk 'n eenheid kan wees wanneer gelowiges verenig is in God se waarheid wat in die Bybel gevind kan word.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2013
    Forlag
    Media24 Books
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9780796316486
    Sider
    220

    Anbefalt