13 uur

Forfatter

Kort om boken

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos A dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie…

Oppdag mer

Velg tagger...
Fri frakt
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
Format/språk
Format
Forklaring av formater
  • Innbundet

    Bok med hardt omslag.

  • Pocket

    Heftet bok med mykt omslag.

  • Kartonert

    Bok med tykke, stive sider.

  • E-Bok

    Digitalt format. E-bok kan leses i ARK-appen eller på Kindle. Bøkene kan også lastes ned fra Din side.

  • Nedlastbar lydbok

    Digitalt format. Nedlastbar lydbok kan lyttes til i ARK-appen. Bøkene kan også lastes ned fra Din side.

  • Digikort lydbok

    Lydbok på digikort. Krever Digispiller.

  • Compact Disc

    Lydbok eller musikk på CD. Krever CD-spiller eller annen kompatibel avspiller.

  • Vinyl

    Vinylplate. Krever platespiller.

  • DVD

    DVD-film. Krever DVD-spiller eller annen kompatibel avspiller.

  • Blu-ray

    Blu-ray-film. Krever Blu-ray-spiller eller annen kompatibel avspiller.

    Om 13 uur

    Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos A dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, A jong meisie se lyk le langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom A spesiale dag wees: Die begin van A nuwe era in sy loopbaan, as mentor van A groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. 'Kaptein Bennie Griessel'. Dit klink vir hom reg. Behoort A redelik normale dag te wees. Tot sy jong span polisiemense begin stry, baklei, struikel. Met die kerkmoord. Met die middeljarige, alkoholis-vrou wat haar man, A groot gees in die Afrikaanse musiekbedryf, twee keer met sy eie pistool deur die hart geboor het. Met die soektog na die Amerikaanse toeris. Terwyl die diplomatieke telefoonlyne vuurwarm gebel word en selfs die Minister begin druk toepas, sodat die hele mentor-ding soos mis voor die son verdwyn en Griessel self moet inklim om die gemors te probeer red. Om nie eens te praat van sy persoonlike probleme nie. Sy bankrekening lyk sleg, hy stoei nog met die dranklus, sy vervreemde vrou Anna bel uit die bloute en se vanaand is die aand dat hulle oor die toekoms moet gesels. Weet sy van die 26-jarige rekenaartegnikus met die aansienlike borste wat hy gisteraand, in A oomblik van swakheid, op sy sitkamerbank beetgekry het? Boonop kondig sy vriend en kollega Mat Joubert aan dat hy die SAPS gaan verlaat, en dan bel sy seun Fritz met die nuus dat hy klaar is met skool, hy gaan kitaarspeler word in A rock- groep met die naam van 'Wet & Orde'. En dan, net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle vir Bennie Griessel. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Om forfatteren

    Deon Meyer

    Deon  Meyer

    Deon Meyer regnes som Sør-Afrikas beste krim- og thrillerforfatter.Bøkene hans er oversatt til 25 språk og de har ligget høyt på listene ien rekke land. Flere av dem skal filmes. (Foto: Philippe Matsas/OPALE)

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2012
    Forlag
    Human & Rousseau
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9780798157452
    Sider
    384