Leeus met letsels (skooluitgawe)

Forfatter

Kort om boken

Buyi voel soos 'n vreemdeling in London - die plek waar hy gebore is en grootgeword het.Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet bysy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afr…

Oppdag mer

Velg tagger...
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 2 timer*
   Alltid bytterett - Norges beste. Bytt uten kvittering.
* Gjelder varer på lager i butikk

    Om Leeus met letsels (skooluitgawe)

    Buyi voel soos 'n vreemdeling in London - die plek waar hy gebore is en grootgeword het.Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet bysy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond opsoek na sy volgende prooi Hoe gaan die avontuurlike Andr en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook di in sy hart, te verwerk?Hierdie skooluitgawe van Leeus met letsels is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2013
    Forlag
    Media24 Books
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9780798165112
    Sider
    220

    Anbefalt