Om te onthou (eBoek)

Forfattere , Del av serien Vernuwing
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 1 time*
   Alltid bytterett - Norges beste. Bytt uten kvittering.
* Gjelder varer på lager i butikk

Kort om boken

Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhe nie. Vier onwaarskynlike mense - Alzheimer-pasiente - dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11…

Oppdag mer

Velg tagger...

    Om Om te onthou (eBoek)

    Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhe nie. Vier onwaarskynlike mense - Alzheimer-pasiente - dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is. Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York. OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2009
    Forlag
    Christian Art Distributors Pty
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9781431602285
    Serie
    Sider
    452

    Anbefalt

    Nettleseren din er utdatert

    Mye funksjonalitet på ark.no støttes ikke lenger i Internet Explorer. Vennligst bruk en nyere nettleser.