Stiletto

Forfatter
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk (2 forskjellige)
   Klikk og hent - få varen innen 1 time*
   90 dagers åpent kjøp.
* Gjelder varer på lager i butikk

Kort om boken

Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word - eers as gewone stripper, toe as da…

Oppdag mer

Velg tagger...

    Om Stiletto

    Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streelkasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad le besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. STILETTO vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het. Dit raak pertinente kwelvrae oor ons samelewing aan - oor mans, oor vroue, oor seks, oor liefde en oor wie die delers en die stelers is. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubestaan van die sekswerker nie.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2011
    Forlag
    Tafelberg
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9781920323677
    Sider
    168

    Anbefalt

    Nettleseren din er utdatert

    Mye funksjonalitet på ark.no støttes ikke lenger i Internet Explorer. Vennligst bruk en nyere nettleser.