Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 m

Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 m

Nettpris
55,-
Førpris 79,- Spar 24,-
E-Bok
E-bøkene legges i din ARK-leseapp. Bøkene kan også lastes ned fra Din side.
×
Logg deg inn for å gjennomføre dette kjøpet med ett klikk!

Etter at kjøpet er gjennomført vil boken være tilgjengelig på «din side» og i ARK-appen
Skriv anmeldelse
Format E-Bok
Kopisperre Teknisk DRM
Filformat ePUB
Utgivelsesår 2015
Forlag A07EB3
Språk Engelsk
ISBN 9781507122532
Se flere detaljer  

Om Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 m

As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord- boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.


Kundevurderinger

ARKs anbefalinger

Det finnes ingen vurderinger av dette produktet. Skriv anmeldelse

Mer fra Katrina Kahler

Anbefalt


Tips en venn