Die Skyn van tuiskoms

Forfatter

Kort om boken

Lina Spies se debuutbundel, Digby Vergenoeg (1971), is destyds bekroon met sowel die Ingrid Jonker- as die Eugene Marais-pryse. Hierdie keur is 'n erkenning en bevestiging van 'n belangrike en belee digterskap wat oor byna 40 jaar strek. Lina Spies …

Oppdag mer

Velg tagger...
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 2 timer*
   Alltid bytterett - Norges beste. Bytt uten kvittering.
* Gjelder varer på lager i butikk

    Om Die Skyn van tuiskoms

    Lina Spies se debuutbundel, Digby Vergenoeg (1971), is destyds bekroon met sowel die Ingrid Jonker- as die Eugene Marais-pryse. Hierdie keur is 'n erkenning en bevestiging van 'n belangrike en belee digterskap wat oor byna 40 jaar strek. Lina Spies skryf 'n gedig wat onmiddellik as haar eie geeien kan word. Sy skryf 'n persoonlike liriek met sterk biografiese inslag waarin onder meer familiefigure en jeugherinneringe sterk figureer. Die agttal bundels bevat benewens verse oor die liefde, reis, godsdiens, en 'n verknogtheid aan die aarde en aardse, ook verse oor kuns en figure (dikwels kunstenaars) met wie sy 'n sterk verwantskap voel en in wie se nood sy haar eie kan verreken. Sy skryf ook (naas Ingrid Jonker) van die mooiste liefdesverse in Afrikaans: van die stralende ontdekking van nuwe liefde tot die ontgogeling en ontnugtering van afskeid. Die keuse van gedigte uit haar agt digbundels is gemaak deur die digter Johann de Lange.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2010
    Forlag
    Media24 Books
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9780798153751
    Sider
    220

    Anbefalt