Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vi

Kort om boken

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word ta…

Oppdag mer

Velg tagger...
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 2 timer*
   Alltid bytterett - Norges beste. Bytt uten kvittering.
* Gjelder varer på lager i butikk

    Om Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vi

    Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas._x000D__x000D_Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woorspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:_x000D__x000D_ verskeie stories en inligtingstekste lees;_x000D_ visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;_x000D_ oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies;_x000D_ hardoplees en toesprake lewer;_x000D_ aandagtig en krities na inligting en stories luister;_x000D_ taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en_x000D_ heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf._x000D__x000D_Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet afl word in di handboek voorsien - ook toetse en baie hersieningsoefeninge._x000D_ Maar dis nie al nie . . . Jy het ook 'n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self 'n storie, gedig of 'n drama te skryf!_x000D__x000D_Ons weet Piekfyn Afrikaans gaan jou help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag!

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2013
    Forlag
    Media24 Books
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9781770029392
    Sider
    220

    Anbefalt