Eindstryd

Forfatter
Spar {0}
Spar {0} som ARK-VENN
{0} til nettpris
med Klikk&Hent
Format/språk
   Klikk og hent - få varen innen 1 time*
   Alltid bytterett - Norges beste. Bytt uten kvittering.
* Gjelder varer på lager i butikk

Kort om boken

Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse. Die vertroulike gesprekke in Engeland…

Oppdag mer

Velg tagger...

    Om Eindstryd

    Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse. Die vertroulike gesprekke in Engeland was nie net deurslaggewend in die begin van onderhandelinge en die uiteindelike oorgang nie; dit was ook die begin van 'n onwaarskynlike, maar durende, vriendskap tussen 'n Stellenbosse professor met 'n Broederbond-agtergrond en 'n vurige jong aktivis en latere President. Merkwaardige anekdotes en 'n persoonlike aanslag gee 'n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid- Afrikaanse leiers. Daar is ook fassinerende inligting oor geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, strategie vanuit PW Botha se situasiekamer, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in die skaakspel tussen die partye in te gryp. Die skrywer gee 'n verantwoorde uiteensetting van die metode van nie-amptelike ontmoetings, waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Hy sluit af met 'n uitgesproke en reguit analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag.

    Kundevurderinger

    Totalvurdering: 

    Gi din vurdering: 
    Totalvurdering: 

    Detaljer

    Format
    E-Bok
    Kopisperre
    Teknisk DRM
    Filformat
    ePUB
    Utgivelsesår
    2012
    Forlag
    Tafelberg
    Språk
    Engelsk
    ISBN
    9780624058137
    Sider
    304

    Anbefalt

    Nettleseren din er utdatert

    Mye funksjonalitet på ark.no støttes ikke lenger i Internet Explorer. Vennligst bruk en nyere nettleser.